KOFFIE MET LINDA - PIERRE VAN DER WESTHUIZEN - MAANDAG 19 OKTOBER @ 12H15
· 51 views · KOFFIE MET LINDA - 19 OKTOBER 2026.mp3 (60.7 MB)
Listen
If the player is blank, open the audio in a new tab or direct file .
KOFFIE MET LINDA | IN DIE ATELJEE!
Bekroonde tenoor Pierre van der Westhuizen kuier saam met Linda Lemon by Kolskoot Radio om te gesels oor sy en Lana Jacobs se besonderse nuwe enkelsnit, “A Love Until the End of Time” ’n Tydlose liefdeslied oor trou, toewyding en ’n liefde wat deur elke seisoen van die lewe bly staan.